Leef in Kontak Leiersgids (en Africanos)

Carr, Francois · Digital on Demand

Ver Precio
Envío a todo Perú

Reseña del libro

Jesus het tyd gemaak om sy lewe in net twaalf dissipels te bele. Hierdie manne is op hul beurt opgelei om dissipels te maak totdat die evangelie van die koninkryk die eindes van die aarde bereik het deur middel van die vermenigvuldigingsproses.Wat sal gebeur as ons Jesus se voorbeeld volg deur tyd te maak om met mense kontak te maak, met hulle te deel, hulle te ontwikke en ons tyd en lewens te bele in diegene wat Jesus op unieke wyse op hierdie spesifieke oomblik in ons lewens ingebring het. Die woorde potensiaal en geleentheid kom onmiddelik by my op.Stel jou net voor...Alle mense bereik hul volle potensiaal deur soos Jesus te leef en op te tree en hulself in andere te dupliseer en te vermeerder.Leef in kontak - Gids vir leiers en fasiliteerders sal jou ondersteun om by ander aan tesluit om 'n nuwe leefstyl van intimiteit met God aan te neem, om getransformeerte word na die beeld van Jesus Christus en om by Hom aan te sluit in sy sendingom die wêreld te bereik en te verander.

Opiniones del Libro

Opiniones sobre Buscalibre

Ver más opiniones de clientes