Compartir
Die Legkaart: Deel 1 - My Pa se Genesing van Kanker (en Africanos)
Lijlanie
(Autor)
·
Lijlanie Stander
· Tapa Blanda
Die Legkaart: Deel 1 - My Pa se Genesing van Kanker (en Africanos) - , Lijlanie
Más barato Libro Nuevo
Importado
Envío: 17 a 22 días háb.
S/ 196,67S/ 88,50
Más rápido Libro Nuevo
Importado
Envío: 14 a 18 días háb.
S/ 204,20S/ 91,89
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Die Legkaart: Deel 1 - My Pa se Genesing van Kanker (en Africanos)"
Die Legkaart is 'n verhaal van die skrywer se persoonlike belewenis van hoop, geestelike stryd en brandende liefde as dogter, ousus en intersessor. Dit vertel van die geweldige aanslae op haar pa se lewe, terwyl pa en dogter deur duisende kilometers van mekaar geskei is. Deel 1 is die eerste boek in 'n trilogie en speel af in 2019. Die aanslae op haar pa se lewe begin op 12 April. Hierna word die gesin op 'n tuimeltrein van lewensuitdagings geneem wat hul geestelike oorlogvoeringsvermoëns tot die uiterste beproef. Die verhaal deel die gesin se lief en leed en hoe hulle, ten spyte van die uitdagings van immigrasie hierdie berg uitklim. Die leser word ingetrek deur kosbare kleintyd-verhale, die toutrek-verhouding tussen pa en dogter, die onbreekbare band tussen susters en die immer teenwoordige Stem uit die Ewigheid. Immigrante, pa's, dogters en mense wat deur die trauma van kanker of immigrasie worstel, sal by die verhaal aanklank vind. Deel 1 handel oor hul geestelike oorlog; Deel 2 fokus op hul fisiese oorlog en Deel 3 op die emosionele oorlog van trauma. Hierdie introspektiewe ontdekkingsreis bied vertroosting aan die mede-pelgrim wat die steil kronkelpad steeds bewandel.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.